WINTER
Mense die eerste sneeu het geval 14 de mei, dit is heerlike koud hoe Clara "crispy" . Hier buite is sulke dik grys wolk wat swaar hang met reen.
Ons is soos eskimos aangetrek mens sien net die oe wat uitsteek. Ek wil vir seun gaan snowboots koop by aldi sodra hulle om die rakke is. My ouma Bets het die 16 de verjaar, ek dink hulle gaan lekker kuier met al die ooms en tannies. Ons sal maar vleis braai aan die kant van die waters.
Wessie moet leer die naweek hy skryf dinsdag toets, ekstra dinge met die computer goed saam. Ons is ook besig met ons permanente residensie aansoek. Hoop alles gaan mooi verloop. Ons moet nog gaan vir vingerafdrukke by die (poliekies ) poliesie stasie. En ons moet gaan vir n engelse toets sodat hulle kan hoor of ons kan engels praat.
Sodra ons na die snowies toe gaan sal ons fotos posit. Hoop julle het almal n wonderlike daggie.
No comments:
Post a Comment