Goeie more al die mooi mense. Ons ry saterdag oggend na jindabine toe dit is waar die sneeu is. Ons is so geseend, ons gaan saam met 2 van ons goeie vriende. Clara en haar gesin en Ame en haar gesin.
ooooooo die kinders gaan lekker pret he in die sneeu. Jaen-Pierrre, Jayden,Evan,Annika en baba Zelda sien baie kinders.
Ek en Clara wil vandag na Tiny's se green shed toe gaan ons is opsoek vir n tabbogan hoop ek spel dit reg wel dit is n bord waarmee mens op die sneeu mee afglei. Seun sien so uit na die sneeu, sal hom maar reg moet dr voor die naweek.
Vandag gaan seun weer skool toe so dit gee my kaans om al die klere reg te kry vir die naweek. Ons sal die fotos opsit van die naweek, ons moet defnitief n groot sneeuman bou en pappa gooi met n lekker sneeubal.
No comments:
Post a Comment