EEN JAAR HERDENKING
Sjoe mense daar het so baie dinge met ons gebeur in die jaar wat verby is dit is net nie eers snaaks nie. Ons huis by baie lekker, maar dit raan nou tyd om ons eie meubels aan te skaf . Ons was al terug Suid-Afrika toe gewees vir amper 2 maande en 21 dae. Die verlange na my ouers was te erg.
Manlief het my en seun op die vliegtuig gesit van Canberra -Sydney-Suid-afrika toe.Moet se seun was so soet gewees op die vliegtuig. Mense was dit nou heerlik gewees om toegevou te word in mens se moeder en vader se arms. Hemel op aarde ek se jou
No comments:
Post a Comment